Our Ministries
We are a family church, creating opportunities for people who have a desire to make a difference in the Kingdom of God.
We also focus on investing in ministries outside the church by supporting training.
Prayer
Prayer is not a mysterious practice reserved only for clergy and the religiously devout. Prayer is simply communicating with God—listening and talking to him.
Believers can pray from the heart, freely, spontaneously, and in their own words.
Feel free to join or partake in our prayer outreaches or contact the office would you like one of the pastors to pray for you.
Elders / Seniors
Our seniors have regular outings to get together and have fun. Visits to bird farms, restaurants, etc to name a few.
Kinderbediening & Jeugbyeenkomste
Die bediening aan die jeug is ‘n integrerende deel van die bediening in die geheel, en in al die fasette van die bediening word deeglik rekening gehou met ons jongmense se behoeftes en omstandighede.
Herderlike versorging
Gereelde huisbesoek deur die Pastore en ouderlinge is ‘n belangrike deel van die gemeente se bedieningspatroon. Deur middel van “omgeebediening” aanvaar lidmate verantwoordelikheid vir mekaar op ‘n persoonlike grondslag
Musiekspan
Voorsangers en musikante doen ‘praise & worship’ in die gemeente en oefeninge vind weekliks plaas. Indien u wil aansluit,
Kontak: Past. Tercia De Lange – tercia@enonfamiliekerk.co.za
Hoe word jy deel? Ons benodig altyd klankmanne of -dames wat oor `n goeie oor en tegniese vaardighede beskik om die gehalte van ons klank te beheer asook musiekinstrumente kan bespeel. Rekenaarvaardiges kan gerus inskakel by die bediening. Ons neem ook die dienste op per kamera.
Kontak Dr De Lange vir meer inliging 082 504 1492.
Betrokkenheid van lidmate
Lidmate word aangemoedig om met vrymoedigheid deel te hê aan:
- persoonlike voorbidding vir mekaar en vir die kerk se werk;
- ondersteuning van mede-gelowiges en hulle in nood by te staan;
- bybelstudie-geleenthede;
- byeenkomste; en
- die uitdra van die Evangelie.